Aan alle Klipwerf vriende, as u weet van iemand wat ons CD’s kopieer, skakel asseblief net hierdie nommer: 011 886 1342 en laat die persoon se naam en adres. U sal sorg dat Klipwerf nog baie CD’s op die mark kan bring.
|
|
Pers Verklarings
| uitgereik: 2009 |
KLIPWERF ORKES - Hantam Carnival
Elke kultuur het sy eie tradisies – en in die Suid-Afrikaanse Musiekindustrie is die Klipwerf Orkes, wat in 1969 hulle ontstaan gehad het, sinoniem met 40 jaar van gehalte, vreugde, dansvloerplesierigheid en meer belangrik: bestendigheid.
... lees verder |
| uitgereik: 2008 |
KLIPWERF ORKES - Hantam Blokkies
En daar doen hulle dit sowaar weer! Daar is geen keer aan die vier lede van die alombekende KLIPWERF orkes nie. Wanneer daar ‘n prys op die spel is, kan jy maar seker wees hulle gaan dit inpalm.
... lees verder |
| uitgereik: 2008 |
KLIPWERF ORKES - Hantam Toeka
KLIPWERF is ‘n trefferorkes wat deur die jare soveel sukses bereik het dat hulle totale verkope nou al stewig oor die 1 miljoen verkope kerf trek. Van hulle 23 albums het twintig Goue status bereik, terwyl ses Platinum status gekry het. Voeg daarby die besonderse eer van hulle prestige SAMA-toekennings en benoemings, en jy besef opnuut hulle is in ‘n klas van hulle eie. En na amper 40 super-suksesvolle jare in die bedryf is dit geen wonder nie! Hierdie bekroonde groep maak weer so en tref kolskoot met hulle nuutste CD Hantam Toeka.
... lees verder |
|