Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes
Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes
Tuisblad   Wie's Ons   Albums   Kontak   Bestel   Foto Galery   Pers
 
 
 
 
Aan alle Klipwerf vriende, as u weet van iemand wat ons CD’s kopieer, skakel asseblief net hierdie nommer: 011 886 1342 en laat die persoon se naam en adres. U sal sorg dat Klipwerf nog baie CD’s op die mark kan bring.
 
 
 
 
Milestone Studios


Bestellings

English Version

Na versigtige navorsing het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die tipe hoë sekuriteit bediener wat ons sou nodig hê om jou totale sekuriteit te verseker, 'n te hoë prys sou gevoeg het by die finale prys van ons musiek. Ons bied derhalwe NIE aanlyn kerdietkaart betalings nie.

Ons wil jou graag aanmoedig om jou bestelling hieronder in te vul en na ons deur te stuur. By ontvangs sal ons jou binne 24 uur kontak in verband met betaal reëlings, waarna jou musiek aan jou gestuur sal word. Ons vertrou dat die moeite wat ons doen om pryse laag te hou jou goedkeuring sal wegdra.

Jou Naam:
Land & Area Kode:  
Telefoon:
E-Pos Adres:
Pos Adres:
Poskode:


Titel
Hoeveel
Kom Kuier in die Hantam
Hantam Vrolikheid
Hantam Opskop
Hantam Klanke
Hantam Jolyt
Hantam Berge
Hantam Lapland
Hantam Skoffel
Hantam Drafstap
Hantam Kapperjolle
Hantam Bokkie
Hantam Deurnag
Hantam Moedskep
Die Beste van Klipwerf Orkes
Hantam Wikkel
Loof Hom
Hantam Pennies
Prys Hom
Dans In Die Hantam (DVD)
Hantam Warmvat
By Die Kruis
Hantam Vleisfees (DVD)
Hantam Kwêla
Hantam Blokkies
Hantam Toeka
Gebed
Hantam Carnival 40
Hantam Carnival 40 (DVD)
Ekstra Aanmerkings:
  
 
 

Tuisblad | Wie's Ons | Albums | Kontak | Bestel | Foto Galery | Pers | Onskadelikstel

© Kopiereg Klipwerf Multi Musiek BK ® 1997 - 2009

Ontwerp & in stand gehou deur
WMS Computers & Sound