Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes
Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes
Tuisblad   Wie's Ons   Albums   Kontak   Bestel   Foto Galery   Pers
 
 
 
 
Aan alle Klipwerf vriende, as u weet van iemand wat ons CD’s kopieer, skakel asseblief net hierdie nommer: 011 886 1342 en laat die persoon se naam en adres. U sal sorg dat Klipwerf nog baie CD’s op die mark kan bring.
 
 
 
 
Milestone Studios


Onskadelik Stelling

English Version

Die lede van Klipwerf Orkes, sy agente, werknemers, verteenwoordiger en kontrakteurs sertifiseer hiermee dat sover hulle weet die inhoud van die webwerf korrek is soos hier gepubliseer.

Die informasie op hierdie webwerf word voorsien as 'n gratis openbare informasie bron en geen waarborg van enige aard word gemaak ten opsigte van akkuraatheid en / of betroubaarheid van die informasie hierin vervat nie.

Enige verlies of aanspreeklikheid wat mag voorkom as gevolg van die gebruik van inligting van die webwerf bekom, word hiermee ontken, en enige sodanige verlies of aanspreeklikheid sal vir die uitsluitlike rekening van die gebruiker van sodanige inligting wees.

Hierdie webwerf bevat sekere eksterne skakels vir die gerief van ons gebruikers. Klipwerf Orkes is nie verantwoordelik vir die beskikbaarheid of inhoud van enige sodanige eksterne webwerwe, produkte, dienste of informasie vervat in sodanige webwerwe nie. Klipwerf Orkes ondersteun ook nie enige spesifieke produkte, webwerf of informasie nie. Enige misbruik en / of verkeerde gebruik van enige produk, webwerf of informasie word ten sterkste afgekeur, en Klipwerf Orkes aanvaar geen verantwoordelikheid daarvooer nie.

Kopiereg

Informasie, prente, fotos, musiek en kode vervat in die webwerf is onderworpe aan internasionale wette rakende kopiereg, en mag nie herproduseer of gebruik word nie tensy in ooreenstemming met redelike inagneming van enige relevante kopiereg wette.

 
 

Tuisblad | Wie's Ons | Albums | Kontak | Bestel | Foto Galery | Pers | Onskadelikstel

© Kopiereg Klipwerf Multi Musiek BK ® 1997 - 2009

Ontwerp & in stand gehou deur
WMS Computers & Sound