Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes
Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes Klipwerf Orkes
Tuisblad   Wie's Ons   Albums   Kontak   Bestel   Foto Galery   Pers
 
 
 
 
Aan alle Klipwerf vriende, as u weet van iemand wat ons CD’s kopieer, skakel asseblief net hierdie nommer: 011 886 1342 en laat die persoon se naam en adres. U sal sorg dat Klipwerf nog baie CD’s op die mark kan bring.
 
 
 
 
Milestone Studios


Albums

English Version

Klipwerf Orkes het reeds 25 albums en drie DVDs in totaal opgeneem. Bestaande uit 24 nuwe albums en een samestelling sedert 1988, het die albums reeds 23 Goud en 6 Platinum status bereik, met totale verkope van meer as 1,3 miljoen albums. Vir meer inligting oor die betrokke album, kan jy op die omslag hieronder klik waar jy kan luister na 'n voorsmakie van elke snit in MP3 formaat.

MP3 stroom oor die internet, en behoort te begin sodra genoeg audio afgelaai is - normaalweg ongeveer 10 sekondes. Die mees algemene spelers vir MP3 is Windows se Mediaplayer en Winamp

Die audio wat hier aangebied word, is nie volledige snitte nie, en is nie van besondere hoë kwaliteit nie, sodat redelike aflaai spoed verseker kan word. Hierdie verkorte snitte word hier aangebied sodat jy 'n goeie keuse kan maak van ons musiek.


Kom Kuier in die Hantam
1988

Hantam Vrolikheid
1990

Hantam Opskop
1991

Hantam Klanke
1992

Hantam Jolyt
1993

Hantam Berge
1994

Hantam Lapland
1995

Hantam Skoffel
1996

Hantam Drafstap
1997

Hantam Kapperjolle
1998

Hantam Bokkie
1999

Hantam Deurnag
2000

Hantam Moedskep
2001

Beste van Klipwerf
2002

Hantam Wikkel
2003

Loof Hom
2003

Hantam Pennies
2004

Prys Hom
2004

Dans In Die Hantam
2005 (DVD)

Hantam Warmvat
2005

By Die Kruis
2006

Hantam Vleisfees
2006 (DVD)

Hantam Kwêla
2006

Hantam Blokkies
2007

Hantam Toeka
2008

Gebed
2008

Hantam Carnival 40
2009

Hantam Carnival 40
2009 (DVD)
 
 

Tuisblad | Wie's Ons | Albums | Kontak | Bestel | Foto Galery | Pers | Onskadelikstel

© Kopiereg Klipwerf Multi Musiek BK ® 1997 - 2009

Ontwerp & in stand gehou deur
WMS Computers & Sound